Profesie 91

John Hagee “Jy is Verdoem” sê EK, YAHUVEH! ‘n Waarskuwing aan John Hagee van Cornerstone Church

Geskryf/Gespreek onder die salwing van die RUACH HA KODESH deur die Profeet Elisheva Eliyahu Ontvang 17 Oktober 2007 Vrygestel 11 November 2007 Opgedateer 16 Augustus 2014

Stuur asseblief hierdie waarskuwing vir John Hagee!

Hierdie kom uit Profesie 105, YAHUVEH het beveel dat dit voor elke Profesieë bygevoeg moet word van nou af:

EK het jou lank gelede gewaarsku [Elisheva], om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie, selfs nog voordat daar ‘n Bediening was het EK dit in jou gees geplaas want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie, niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie. Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee. Dit is uit die Mond van YAHUSHUA jou MASHIACH geboorte gegee. Dit is uit die Mond van die RUACH ha KODESH jou IMMAYAH geboorte gegee. As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het. Dit is deur die SHKHINYAH HEERLIKHEID se Wind wat oor hierdie aarde waai, die Heilige Wind van Herlewing, dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het. (Jes. 42:8)

In Julie 2010 het YAHUVEH GOD ook gesê dat die volgende gedeelte uit 2 Kronieke bygevoeg moet word voor elke Profesie:

2 Kronieke 36:16

“Maar hulle het die boodskappers van ELOHIEM uitgelag, SY Woorde verag en met SY Profete gespot totdat die gramskap van YAHWEH teen SY volk opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.”

*******

Elisheva se opmerkings: Wat die salwing aangewakker het is dat ek gelees het John Hagee het vir YAHUSHUA uitverkoop. Hy het sy siel verkoop aan satan. Hy preek ‘n nuwe evangelie. Hy het ‘n nuwe boek geskryf en het vir YAHUSHUA verloën. Selfs terwyl hy hom JESUS CHRISTUS, sy MESSIAS noem, preek hy ‘n ander evangelie. Hy sê “YAHUSHUA JESUS, was nie bedoel om die MESSIAS te wees nie. “HY het nie na die aarde toe gekom om die MESSIAS te wees nie." Hy (John Hagee) ken die Woord beter as ek maar so ook doen die duiwel, want hy was daar toe dit geskryf was. Ek sê vir jou John Hagee, jy het die woede aangewakker in YAHUVEH. Ek dink mense kan baie verseker begin om jou dae af te tel en ek sien ‘n visioen van wanneer jy sterf John Hagee, jou gesig gaan so rooi wees, woedend. Jy verdien wat jy gaan kry. Ek het eenmaal vir YAHUSHUA hoor sê dat jy ‘n “Brutale Pastoor” is, maar ek het nooit ooit gedroom dat jy ‘n Judas sou wees nie.

*******

Moenie vir MY huil nie, MY Dogter. Wees nie mislei nie MY Dogter want EK word nie maklik bespot nie. Huil vir John Hagee. Sien jy nie MY Dogter? EK het jou gesê terwyl jy daarbuite in die tent was op die 27ste September 2007 [Sukkot]. EK het vir jou gesê, jy het MY voetstappe gehoor en EK het jou gesê EK het hierdie aarde bewandel in ‘n vorm wat jy nie sal herken nie. Een na die ander, diegene wat sê hulle verteenwoordig MY, diegene wat sê hulle verteenwoordig YAHUSHUA, diegene wat sê hulle is gevul met MY RUACH HA KODESH en hulle het geen deel aan ONS nie. ONS GEES is nêrens naby hulle nie.

John Hagee, jy is geskik vir die Vuur van MY vernietiging! Jy verloën MY Seun YAHUSHUA ha MASHIACH as MESSIAS! Jy voer jou sakke met goud vir roem en rykdom. Jy het jou siel verkoop want dit was besluit lank gelede. John Hagee, EK Profeteer nou deur MY Ringmaagd, jy is verdoem! Want jy lieg nie net vir die Christene, ‘n mammoet kerk wêreldwyd nie, jy verloën MY SEUN YAHUSHUA vir die Jode wetende nie eens die kinders van satan kon verwyder wat bokant daardie balk geskryf was waar YAHUSHUA gekruisig was nie, "KONING VAN DIE JODE!!!"

Jy is so opgeblaas met trots. Dink jy jy steek jou goddeloosheid weg vir MY? Jy sal verstik aan jou eie woorde! Want jy het die gees van die antichris! Jy sê vir die Jode daar is ‘n ander wat nog kom. Jy berei hulle voor vir die een wat kom as ‘n vervalsing, die seun van satan! Jy, John Hagee is verdoem! Want jy sal nie net in die einste ingewande van die hel inval nie maar die Poel van Vuur sal jou insluk! Jy is ‘n verraaier! Jy is ‘n Judas! Soos jy MY voorheen verraai het, verraai jy MY weer! EK Profeteer jy John Hagee, is verdoem!

Jy, Juanita Bynum jy dink jy is so beeldskoon. Maar wanneer EK na jou kyk maak jy MY naar! Jou stank reik al die pad Hemel toe saam met John Hagee s’n. Julle, almal van julle, insluitend Benny Hinn, satan vul almal van julle! EK het geprofeteer deur hierdie Diensmaagd, "Elke Bediening Vernoem Na ‘n Mens Sal Val!" EK het vir julle tyd gegee om te bekeer maar geen een van julle het nie. Julle het julle siele verkoop aan satan en jy, Juanita Bynum, jy vul die vroue se harte met die gees van wellus met jou praatjies. Jy stel ‘n voorbeeld wat niks anders as skande is nie. Jy is ‘n skande vir MY Naam!

EK gebruik hierdie bediening om diegene te oordeel wat dink hulle was bevorder, EK sal hierdie bediening gebruik onder MY Salwing, om julle af te trek van julle voetstukke waarop julle julself geplaas het en EK sal julle onder hulle begrawe. Jy, Juanita Bynum, jy is ‘n hoer in MY oë!!! Jy is alles wat EK verafsku, EK praat nie net alleenlik van jou nie, EK sê hierdie vir al diegene wat geheim sonde doen en een ‘n pad preek Hemel toe en tog sal hul eie gees nooit ingaan nie. John Hagee, Juanita Bynum, Benny Hinn, Ron Howard, Rodney Howard-Brown, julle is verdoem.

Oral Roberts, sit so hoog in die gebedstoring. Jy bou ‘n “Toring van Babel”, maar dit is EK wat dit sal afbreek! Jy aanbid nou goud en silwer. Pasop vir elke pastoor wat eens MY Ware Woord gepreek het en nou die woord preek van welvaart reg oor die wêreld om gehoor te word.

MY HEILIGE WIND, MY GEES, die Kosbare RUACH ha KODESH, swiep oor hierdie land! In minder as ‘n minuut, het EK heen-en-weer geloop, met MY eie oë het EK aanskou op Sukkot. Dit is nie dat EK blind is nie, EK het dit uit die Hemel gesien, maar EK wou hierdie aarde bewandel en so het EK, YAHUVEH, dit gedoen op die 27ste.

Julle Jode op die dae van Sukkot, so vol hoogmoed. "My sukkot is beter as jou sukkot. My kos is beter as joune. Ek lees die Torah langer as jy." Almal van julle het fokus verloor. Net ‘n oorblyfsel klompie het hulle sukkots gebou en hulle was die nederigste en hulle het waarlik MY hart aangeraak want hulle het dit waarlik nie gedoen as ‘n ritueel nie; hulle het dit nie uit hoogmoed gedoen nie. En diegene wat MY hart aangeraak het, het gekyk vir YAHUSHUA daardie nagte. EK het MY Messiaanse Jode, sommige van die einste Bruid van YAHUSHUA sit in Jerusalem en hulle het MY hart geraak. EK is nie kwaad vir diegene wat uitgekyk het vir MY Seun nie, gewag het en gerou het omdat dit nog nie die tyd was om te kom nie. EK’s kwaad vir diegene wat net hierdie Heilige Dag gedoen het as ‘n ritueel.

Die dae van die aarde is getel. Amerika, EK het gesê dat EK die ergste van Oordeel gebêre het vir laaste en dit is vir julle. Maar julle het nie ‘n idee wat EK vir julle gaan doen nie, wat EK aan julle gaan doen nie. Kombineer elke rampspoed in die ganse wêreld, vermenigvuldig dit sewe maal. Julle is verdoem! Julle het deur Arnold Schwarzenneger, julle het deur die Wit Huis meer afgryslikhede gedoen as wat enige iemand selfs weet maar hulle sal uitvind; teen daardie tyd, Amerikaanse volk, is dit te laat! EK het julle gewaarsku deur hierdie Diensmaagd. EK het vir julle gesê dit was alles ‘n illusie.

Nou die oorblyfsel wat MYNE is, wanneer EK vir julle sê, Vlug, beter julle gaan terwyl julle steeds kan uitkom want EK het geprofeteer deur hierdie Diensmaagd keer-op-keer, julle gaan ingehok word deur land, deur lug en deur see – die Amerikaanse sal julle nie laat gaan nie. Die verandering van die wagte word voltooi. satan het almal van hulle in plek, almal behalwe een wat nog sy gesig moet onthul.

EK is YAHUVEH en EK sal nie bespot word nie. MY Seun YAHUSHUA sal nie bespot word nie, en MY soete, soete, soete, soete HEILIGE GEES, soos ‘n MAGTIGE WIND gaan die kaf uitjaag!!! En hulle is net geskik om verbrand te word! Het EK julle nie gewaarsku nie? Amerikaners en MY geliefde skatte, die min wat EK het wat skitter soos ‘n duur edelsteen…EK kyk van MY Troon in die Hemel en EK sien die ontlastings van onmenslikheid want dit is waarna satan se kinders vir MY lyk, hope ontlasting. Die stank reik tot aan die Hemel. Hollywood is niks meer as satan se speelgrond nie en waarlik hou die hel ‘Wie is Wie van Hollywood.’ Maar julle sien EK het hierdie klein skitterende edelgesteentes regoor die wêreld wat MY herinner, selfs in MY raserny en drif, kan EK hulle sien skitter, omsoom deur die ontlasting reg rondom. Maar julle skitter want MY kosbare, kosbare, kosbare, Geliefde GEES is binne-in julle en julle skitter.

satan het altyd ‘n vervalsing. Pasop vir die vervalsing, pastore wat preek soos hierdie John Hagee – hy’s hoegenaamd geen pastoor nie – volg nie hierdie bose wolf of enige bediening wat hulself vernoem het na ‘n man of vrou nie. Volg nie die welvaarts leerstellings nie! Want wat EK vir julle gee is groter as goud of silwer. EK gee vir julle die gawes van julle MAMMA WYSHEID. MY Heerlikheid vul julle gesigte. EK is nie kwaad vir julle nie. Hou aan om te wag en te waak! Kyk op want waarlik kom julle verlossing nader!

[Elisheva], EK gaan aan jou bewys EK is ‘n YAHUVEH wat nie lieg nie! Voor MY YAHUSHUA kom vir die Openbaring 14 Bruid, het EK vir jou gesê sal EK vir jou ‘n engel stuur. ‘n Helige engel sal weereens kom. EK het vir jou gesê om die ander te waarsku om nie vir Shelby Corbitt te luister nie. Nou is hulle harte gebreek en bloeiend. Hulle voel so verslaan. Hulle maak verskoning op verskoning om haar te glo, maar jy het hulle gewaarsku. Soos sy mislei was so het daardie gees van misleiding oor ander gekom want YAHUSHUA kan nie kom voor, "Reël op reël, gebod op gebod" van die Heilige Woord vervul is nie.

Nou, moenie bedroef wees nie en moenie huil en sê, "O dit gaan nog soveel jare wees nie…" EK gaan dinge so vinnig doen, vinniger as wat jou oë dink hulle kan verskyn! EK weet wie behoort aan MY. EK weet wie is gewas in YAHUSHUA se Bloed. EK weet wie het bekeer en weggedraai van boosheid en hulle hart is vol van MY liefde.

‘n Gruwel het begin in California. Die man van ‘n gruwel staan daarbo opgepof in hoogmoed. Hy dink om net (wette) uit te vaardig tot die kinders, tot die skoolstelsel…niks meer "Ma en Pa" noemery nie, niks meer etiketering as "man en vrou" nie ons moenie die gays beledig nie! Ons moenie die Moslems beledig nie! Maar mag EK vra, "Waar is MY Heilige kinders se regte?" Hoekom het julle stilgebly? Hoekom o Heiliges het julle nie geprotesteer nie? Het EK nie vir julle ‘n Profesie gegee en julle gewaarsku, as julle nie opgestaan het vir ander se regte nie, selfs al het julle nie saamgestem (met hulle) nie, sou julle sien jul vryhede word weggeneemvan julle af? Nou het julle Presidensiële verkiesings en die een wat veronderstel is om te wen, dit sal die een wees wat die hardste sal skree, "Vermoor die babas binne-in!" Diegene wat sal wen sal die hardste skree, "Homoseksualiteit is geen sonde nie!"

Moenie mislei word nie. Dit sal nie lank wees voordat julle YAHUSHUA sien nie. Diegene wat Heilig is in MY oë, want sê MY Woord nie, "En die wat Heilig is sal Heiliger word, en die wat onheilig is sal onheiliger word" nie.

Die "Verandering van die Wagte" is gedoen!

Hulle gooi klippe nou na hierdie boodskapper wat praat. Hulle probeer hierdie bediening uitmekaar ruk met leuens! Maar dit sal hulle harte en siele wees wat EK in stukke ruk en hulle gooi in die Poel van Vuur! Want die vyande van hierdie bediening wat staan teen MY Waarhede, is die enigstes wat die leuens sal sluk.

Jack Barr, jy is ‘n dooie man. Jy ken MY Woorde, jy leef nie MY Woorde nie. Die een wat homself “Zeph Daniel” noem (ook bekend as Woody Keith) en sy vrou, julle is net geskik vir die hel en die Poel van Vuur. Richard Keltner, jy het te lank speletjies gespeel, die diepte van jou verdorwenheid het veels te lank aangegaan. EK gaan nie die tyd neem om al die name te lys nie. Meeste van die name [Elisheva] sal jy nie eens ken nie. Hulle stuur hulle vloeke, hulle doen hulle rituele. Peggy LeTrent, wie dink jy flous jy? EK roep jou naam uit. Jy is niks anders as iemand wat speletjies speel nie maar [Elisheva] sien deur jou. Sy moes te naby aan die stoof kom en sy het gebrand.

Pasop julle hekse, julle towenaars. Pasop diegene wat hulle offers begrawe het. Julle het julle voodoo rituele gedoen. Julle het julle kontrakte met die duiwel gesluit om MY Ringmaagd te probeer doodmaak, om te probeer om alles te vernietig waarvoor hierdie Bediening staan, maar julle sien, dit kom net terug na julle toe. EK beskerm die vaderlose en EK praat van biologies want wanneer julle aan MY behoort, is jy nooit vaderloos nie, is jy nooit moederloos nie. En het jy ‘n MESSIAS wie jou BEVRYDER is, wie jou VERLOSSER is en wie MY Enig Verwekte Seun is so EK laat die aanvalle toe om te kom want dit gaan net terug na die vyande toe.

So John Hagee, jy sal hierdie Woord hoor en jou gesig sal rooi word van woede en dit sal net jou ondergang bespoedig want jy is verdoem. Vandag, het EK jou leuens ontbloot en EK gee hierdie waarskuwing aan almal ver en wyd regoor hierdie wêreld, "As julle hierdie man ondersteun en enige van die name wat julle gehoor het, ondersteun julle die werk van satan." Want hierdie diensknegte is nie MYNE nie. Julle hoop die goud en silwer op in hulle sakke. Julle betaal vir die herehuise oor hul koppe en die snyerspak garingdrade en hierdies is nie MYNE nie.

MY finale Woorde wat EK te sê het hierdie dag, "Heilige ouers, kry julle kinders uit die lêplekke van die antichris wat skole genoem word!" Luister julle nie? Wil julle satan se reëls volg? Protesteer! Laat julle stemme gehoor word! EK het hierdie afgryslikheid toegelaat vir een doel om te sien hoeveel van julle sal voortspreek! Boikot die skole! Protesteer dit wat nou gedoen word in California selfs al het jy nie daar gewoon nie! Reg rondom die wêreld as jy Heilig is, spreek uit nou voor dit na jou staat toe gaan, voor dit na jou land toe gaan. Hierdie is die gees van die een wat die antichris genoem word. Hierdie is die gees van die seun van satan wat die wêreld deurdring met hierdie leuens.

Jy het ‘n mond, gebruik dit! Weier om jou kinders skool toe te stuur! Julle het teruggesit en toegelaat dat ‘n minderheid regeer en julle probeer oorreed dat homoseksualiteit in die meerderheid is. EK sê vir julle, hierdie is alles ‘n leuen. Maar diegene met die meeste geld het skatte opgehoop bo-op diegene wat die reëls maak. Maar vat dit terug! Vat dit terug! Vat die krag wat EK vir julle gegee het terug! Hou op om toe te laat dat net ‘n klompie uitspreek vir MY.

Bid vir ‘n Heilige leier om te verrys want dan sal julle ten minste ‘n keuse kan hê. Want die Republiekeine en Demokrate is dieselfde. Hulle werk saam; hulle beplan saam; hulle maak saam wette wat ‘n gruwel is vir MY Naam! Weer sê EK, "Staan op, Spreek voort, en Skree!" en sê vir satan en sy diensknegte, "Genoeg is genoeg!" Want EK sê vir julle dit, al hierdie nuwe wette wat uitgevaardig is is ‘n gruwel vir MY! Hulle sê vir julle Amerika, sit julle vertroue in hulle en nie in MY nie, die goeie "EK IS" en EK is die OUE VAN DIE DAE. EK ken die begin en die einde en EK weet presies hoe elke nasie sal boet. Hierdie is die Woorde wat EK te sê het hierdie dag.

En EK het een laaste ding wat net baie min die impak sal besef van die Woord. Pasop vir die vreemdelinge [aliens], hulle het reeds oorgeneem en is in die top Kabinet Verteenwoordigers en politieke posisies. Pasop…en EK praat nie van vreemdelinge van ‘n ander land nie. EK praat van die aliens wat satan gestuur het en pasop vir die een wat die boeke, "Aliens on the Internet" skryf. Pasop vir die vrou wat na julle toe kom in vermomming en vir julle vertel om jul geloof in orgone te stel (dat) dit, “die demone sal weghou. Dit sal die aliens weghou. Stel julle geloof in orgone" EK sê vir julle, hierdie is niks anders as leuens nie! Stel julle geloof in MY Seun YAHUSHUA ha MASHIACH, in SY Naam en in SY Bloed want dit is die enigste plek waar verlossing gaan kom.

Sherry Shriner, jou dag kom. EK sal nie meer ingaan hierop nie. Maar EK het vir MY dogter ‘n Profesie gegee wat wag vir die regte tyd en die regte seisoen. EK weet wie jy is. EK weet wat jy is. Pasop enige iemand wat haar werk ondersteun het. Want sy waarsku julle teen die planne van die regering, maar hierdie werktuig het lank gelede uitverkoop. Sy stel julle op in maniere wat julle nie ken nie. Benny Hinn gaan te werk onder vreemde alien vuur. ‘n Woord aan die wyses, bly weg van hom af. EK gaan almal van julle wat luister verantwoordelik hou waar julle jul finansiële saad geplant het. Dit beter wees tot ‘n werk wat julle weet is van MY af.

Hou vas, MY Kleintjies. Hou vas MY Babatjies. Hou vas, MY Skatte, julle wat skitter soos geen edelsteen selfs in die Hemel kan nie. Hou vas, dit sal nie meer baie langer wees nie. Hou aan bid dat julle waardig geag sal word om die Groot Verdrukking te ontvlug wat kom. Maar EK sê vir julle hierdie, dit is soos niemand ooit geskryf het nie. Dit is meer ‘n gruwel verhaal as wat jy selfs kan begin begryp want soos in die dae van Noag, sal dit weer wees, vermenigvuldig sewe maal erger af. EK sê nie vir julle EK gaan die aarde met water vloed nie. Maar EK sê vir julle daar gaan ‘n vloed wees van goddeloosheid soos nog nooit gewees het nie. Maar soos EK ‘n weg van ontvlugting gehad het vir Noag, so ook het EK ‘n weg van ontvlugting vir julle. Terwyl julle wapens sien van hoë tegnologie, weet dat MY Hemelse wapens groter is, want EK het ‘n manier om julle te beskerm. So hou net styf vas aan die soom van YAHUSHUA se kleed. Moenie laat los nie. Moenie los nie. Want dit is net geloof wat jou siel gaan red.

‘n Aanstoot vir die meeste en ‘n seën vir ander met geestelike ore om te hoor wie se name gevind word in die Lam se Boek van Lewe.

‘n Kind, Vegter, en Bruid van YAHUSHUA ha MASHIACH

Apostel Elisheva Eliyahu

17 Oktober 2007, 5:50 namiddag



CLICK HERE or the image below to go directly to her youtube channel
YAHSladyinred