Profesie 130

YAHUSHUA Kom na Elisheva Eliyahu toe as die ROOS VAN SHARON!

Wonderwerk en Woord Opgeneem op Audio, 5 Julie 2016

YAHUSHUA kom na die einste sykant van Apostel Elisheva Eliyahu se bed, manifesteer as die ROOS VAN SHARON

YAHUSHUA het met Elisheva gepraat nadat hierdie wonderwerk gebeur het en vir haar gesê om te kyk na die voorblad van ons webblad (op daardie tydstip), 6 Julie 2016, en het haar herinner en gewys dat daar in daardie geïllustreerde prentjie, sy omring is deur rose en dat daardies in die prentjie, insluitend haarself, SY geur dra.

YAHUSHUA het gesê, “Toe EK na jou toe gekom het Elisheva, het EK terselfdertyd ook [die toenmalige afgesant van AmightyWind] bedek met MY Geur en TEENWOORDIGHEID en hom selfs meer shalom gegee, so wanneer jy dit nodig het het hy meer Salwing om jou te kalmeer.”

Sonder om selfs fisies te weet wat gebeur het op die tydstip van hierdie wonderwerk, het die nou voormalige afgesant gesê: “Ek het fisies gevoel dat iets gelê [was] op my hand en ek het gekyk na my arm en na my voorarm en ek het gesê, 'Goeiste dis ‘n baie eienaardige gevoel wat ek voel reg nou,’ en ek het geweet dat iets gelê was op my. En op my skouer – Ek het gevoel iets was gelê op my skouer. Jy weet soos wanneer iemand klere op jou lê, voel jy dit regtig, en dis hoe dit was. Ek het regtig gevoel wat YAHUSHUA op my gelê het.”

Hierdie hou ook ‘n waarskuwing in vir diegene wat dalk sterk staan, selfs deel het in die ondervinding van wonderwerke, tekens of wonders of gebruik word deur die Hemel—dat hulle nie val nie hetsy hulle ag slaan op vyande van hul siel, opgepof raak in hoogmoed of op enige ander manier “Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.” (1 Kor. 10:12) Dit is hoe belangrik volgehoue nederigheid, dankbaarheid en gehoorsaamheid is.

* * * * * * *

Hieronder is die Profesie soos dit voortgekom het

—met Profeet Elisheva se Heilige tale soos GOD se GEES uiting gee. (Hand. 2:3-4) van hemelse of aardse tale (1Kor. 13:1) Sy spreek voort in tale wat Profesie bring (1 Kor. 14:6)

Ons gebruik die HEBREEUSE NAME van GOD:

Soos in alleluia (hallelu YAH) wat beteken “loof YAH,” YAH is GOD se Heilige, Gewyde Naam: YAHUVEH of YAHWEH, GOD DIE VADER; YAHUSHUA/YAHSHUA GOD SE ENIG VERWEKTE SEUN (HA MASHIACH beteken “DIE MESSIAS” ELOHIEM beteken GOD) Die Openbaring van “SH’KHINYAH HEERLIKHEID” – as die PERSOONLIKE NAAM van die RUACH HA KODESH (In Afrikaans genoem “DIE HEILIGE GEES”)- is ook op hierdie webwerf. (HA SH’KHINAH {SHEKINAH} is Hebreeus vir; GOD SE BLYWENDE GODDELIKE TEENWOORDIGHEID)

Addisioneel; ABBA YAH beteken “VADER YAH” en IMMAYAH beteken “MOEDER YAH.” In Hebreeus is Die GEES VAN GOD vroulik, verwys na “HAAR” dit is so gereflekteer in die Profesie en Skriftuurlike aanhalings hieronder. Alle direkte verwysing na GOD is hoofletters.

Skrifaanhalings vanuit Woord en Getuienis bybelvertaling behalwe waar anders aangedui.

* * * * * * *

Van Profesie 105 af, het YAHUVEH gesê hierdie moet van nou af op al die Profesieë geplaas word:

YAHUVEH se Waarskuwings Voor die Profesieë:

EK het jou lank gelede gewaarsku Elisheva, om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie, selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in jou gees geplaas. Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie, niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie.

Dit is uit die mond van YAHUVEH dat geboorte gegee was.Dit is uit die mond van YAHUSHUA jou MASHIACH dat geboorte gegee was. Dit is uit die Mond van Die RUACH HA KODESH jou IMMAYAH dat geboorte gegee was.

As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het.

Dit is deur die SHKHINYAH HEERLIKHEID se WIND wat oor hierdie aarde waai, die HEILIGE WIND VAN HERLEWING. Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het. “EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM; en MY Eer sal EK aan geen ander gee, of ook MY LOF aan die gesnede beelde nie.” Jes.42:8

(Profesie 105) http://www.amightywind.com/prophecyafricaans/proph105afrikaans.htm

In Julie 2010 Het YAHUVEH GOD beveel dat die volgende gedeelte bygevoeg word uit 2 Kronieke as waarskuwing vir diegene wat spot:

“Maar hulle het die Boodskappers van ELOHIEM uitgelag, SY Woorde verag

en met SY Profete gespot totdat die Gramskap van YAHWEH

teen SY Volk opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.” 2 Kronieke 36:16

(skrifaanhalings vanuit : Woord en Getuienis bybel vertaling, behalwe wanneer anders aangedui)

* * * * * * *

Profesie 130

Hierdie was opgeneem d.m.v. audio. Hier is die oorskrywing.

Kathrynyah: Ons is lief vir jou!

Profesie 130 Begin

Geliefde dogter Elisheva, EK sien jou. Jy probeer —

Elisheva: — o my goeiste! Dit ruik so lekker!

[ Kathrynyah lag in blydskap ]

ek gaan huil—

Profesie Gaan voort:

YAHUSHUA: Jy probeer om soveel te doen op een slag.

[Geestelike dogter huil & Elisheva bid in tale deur trane ]

En jy behaag MY soveel. EK IS hier ! EK het in hierdie kamer ingeloop. EK sit op jou bed terwyl jy praat en terwyl [jou (geestelike) dogters] doen wat jy hulle gevra het om te doen. En jy het gebel en jy het MY Woorde gegee van bestraffing om te beskerm MY geliefde dogter, en die kwaad onklaar te maak wat gedoen was.

So Elisheva, EK wil vir jou MY vrede gee en EK wil vir jou sê EK’s hier. En hierdie is die eerste keer dat jy ooit MY Geur geruik het. En dit is die “ROOS VAN SHARON” wat hier is. (Hooglied van Salomo 2:1) EK sit op jou bed.

Die Woorde vandag – jy het die Woorde gehoor wat EK gesê het — soveel gaan jou haat as gevolg van daardie Woorde [in Profesie 129]. En hulle gaan in opstand kom, maar moenie vrees nie want Elisheva — EK het bewys hierdie dag — EK’s hier. EK’s hier. EK’s nooit ver weg nie.

Vir die eerste keer, in AL hierdie jare ruik jy MY Geur. En die Salwing bedek jou, — en MY Liefde & MY TEENWOORDIGHEID!

Soveel opofferings het jy gemaak en tog sê EK vir jou hierdie. EK vermenigvuldig net die seëninge op elkeen —nie net die leierskap nie maar almal wat hierdie Bediening seën.

So EK gee vir jou ‘n nuwe teken, wonder en wonderwerk en dis selfs opgeneem nou saam met [ander] hier — wanneer jy dit die minste verwag —verwag die onverwagse!

Want julle wandel in MY tekens, wonders en wonderwerke. En die “YAHUSHUA Demon Stompers” is omtrent gereed om op te gaan na ‘n nuwe vlak terwyl EK [‘n afgesant] stuur —wat vir Elisheva bring waarheen hy ookal gaan.

So maak gereed. Maak gereed. Verwag die onverwagse uit Die Hemel.

En maak gereed. En selfs die Geur van die Rose— verhoog die Salwing in jou nou! En EK‘t gekom om vir jou te sê: Kalmeer net. EK gee vir jou MY Shalom, EK gee vir jou Vrede wat Alle Verstand Te Bowe Gaan en EK gee vir jou ‘n nuwe Woord!

EK het vir jou gesê julle sal moet jaag om by te bly. EK dek voor jou ‘n banket tafel (Ps. 23:5). Jy is in die midde — en jy ruik die Geur — van MY TEENWOORDIGHEID op ‘n nuwe manier. En daar’s geen parfuum op hierdie aarde wat kan vergelyk met MY Geur nie.

En [‘n ander geestelike dogter], EK het jou vergewe. EK het hierdie toegelaat om jou te laat weet niks het verander nie. Jy bid en jy wag vir ‘n teken, “Het daardie biologiese moeder verander?”

Nee, MY dogter. Sy wil jou wegruk. Sy kan nie haar strepe verander nie. Want sy kies nie om so te doen nie. Jy weet wie jou moeder en jou vader is (Mt 12:48-50; Lk 8:21). Jy weet wie beraad en wie het jou lief. Jy weet wie lei jou Hemel toe.

Dis nie net MY Elisheva nie, dis nie net Kathrynyah nie, maar nou is dit ook — omdat jy altyd die liefde wou gehad het van ‘n vader en nou — [die afgesant] baie binnekort sal hy jou omhels. En onthou jy kry nie net een nie, jy kry die liefde van ‘n moeder en ‘n vader wanneer jy hom aanskou met jou oë wanneer hy vir jou ‘n drukkie gee. En moenie skaam wees om te huil nie.

Einde van die Woord

[Heilige tale geestelike dogter huil in die agtergrond]

Elisheva: Wow! En ek ruik steeds die Rose. YAHUSHUA! U kom na my toe!

Hier ek sal plek maak— meer [spasie] vir U. Ek sal my grimering uit die pad moet kry. Hierdie is soos— wow! Ek is asof ek in ‘n roostuin lê! En ek wil hê die wêreld moet hierdie hoor! Hierdie is ontsaglik! Hierdie is soos — o nee! Het ek dit [my bandopnemer] aan? Ja! O ek het nie gedink ek het dit aan nie.

Kathrynyah: GELIEFDE YAHUSHUA, dank U! Ons het U lief! Ons het U lief!...

Elisheva: Ek voel net asof my,my—my alles— alles voel ek — Hierdie is, hierdie is—ek het nog nie eens tyd gehad om parfuum aan te sit vandag nie. [Lag] Ja, Ek was selfs swetend onder die Salwing. Ek bely! [Almal lag] Hey wêreld okay? [Meer gelag] Ek kry só warm.

Kathrynyah: HY het jou so lief.

Elisheva: Ek weet nie eers wat om te sê nie. Ek gaan soos huil. Ek weet nie of ek moet huil nie, ek weet nie of ek moet lag nie. Ons gaan soos in —wat? Vyf verskillende rigtings vandag! En HY sê “Kalmeer net”.

Dogters: - Dank U, ABBA PAPPA!

- Ek huil vir jou — en amen.

Elisheva: Ek weet nie wat om te doen nie. Ha! Ha! Ha!

Kathrynyah: Loof YAH net!

Elisheva: Loof YAHUSHUA! O ja ek het vergeet! —GELIEFDE YAHUSHUA, dank U! Ek is so geëerd. Ek het nooit U Geur geruik nie — en o my goeiste, ek was U s'n sedert [ek] ‘n jong tiener [was] en ek het nooit ooit, ooit — dis soos om te lê in die geurigste roostuin. U klere het hierdie— dit moet U klere wees.

GELIEFDE YAHUSHUA, dank U! Dis U TEENWOORDIGHEID. Dis U SALWING. Ek weet nie eers wat om te sê nie. Ek is so geskok. Ek — ek weet regtig nie, weet selfs nie wat om te sê nie. Ek’s so geëerd. Um, Ek het net gepraat —oor inkopies! Ek het probeer!

[Gelag in agtergrond]

En ek meen, ons doen ‘n — Profesieë agtermekaar. Ons het ‘n massa [d.i. baie groot] bevryding wat kom en ons moet sekere verwarring uitsorteer. Ons — ek, ek, ek het gepraat met die webbestuurder. Ons probeer dinge vertaal —ummm, nuwe Profesieë. Ons - wat doen ons?! — ons het so baie dinge aan die gang op een slag en te midde van al hierdie, kom U en sit by my? En U sê: “Kalmeer net”?!

[Almal lag, sommige klap]

Kathrynyah: HY het gesê — HY het gesê [parafrase], jy gaan gehaat word vir hierdie nuwe Woord [129] maar HY het gesê moenie bekommer nie, EK sal met jou wees. En HY het gesê “Verwag die onverwagse!”

Elisheva: — en “Verwag die onverwagse!” O ek het sekerlik nie hierdie verwag nie. Okay . . . . Maar ek is sekerlik geëerd en wanneer [die afgesant] dit hoor— wow!

Elke enkele keer, elke, elke enkele keer wat ek met hom praat – en Kathrynyah het dit gesien (soos jou vlak van geloof instaat is om . . . om die wonderwerke te ontvang wat ons sien met ons eie oë) — daar is nooit, nooit, nooit ‘n keer wat ‘n teken wonder en wonderwerk wat YAHUSHUA, nie doen nie. Ek het nog nooit iets soos dit gesien nie.

En julle ouens gaan dit sien met jul eie oë, maar eerstens gaan “YAHUSHUA Demon Stompers” moet opkom na ‘n nuwe vlak van geloof en— want in hierdie End-tye, moet die mense glo.

Hulle jaag nie agter tekens, wonders en wonderwerke aan nie want die duiwel kom met 'n vervalsing en ons weet dit — genaamd die antichris. Maar YAHUSHUA! Julle jaag agter YAHUSHUA aan. En hoe meer julle jaag na HOM en hoe meer julle HOM omhels en hoe meer julle HOM gehoorsaam is daardie tekens, wonders en wonderwerke, ewe skielik,’n deel van jou lewe.

En vandag is net bewys daarvan.

Ek probeer net iets normaals doen soos om inkopies te gaan doen, maar daar is niks normaals in my lewe nie! En ek het GELIEFDE YAHUSHUA wat net hier was. Ek dink die Geur gaan weg immers. YAHUSHUA moet my nie ‘los’ nie!

[Gelag]

Ek wil nie hê HY moet weggaan nie. Aawwww, YAHUSHUA! HY kan nie hier rondtalm vir ewig nie. [Grappenderwys] Ek verstaan. U het ander dinge om te doen.

Kathrynyah: HY het gesê die YDS gaan opkom.

Elisheva: Huh?

- Die YDS gaan opkom.

- Awwww ek wil nie hê HY moet weggaan nie! Ek weet U IS steeds hier YAHUSHUA.

- Wat ‘n verrassing!

– Maar HY het gekom. HY het vir my gekom op ‘n ander manier. Aw, nou gaan die Geur weg, maar dank U YAHUSHUA.

- Geseënd is ABBA YAHUVEH & YAHUSHUA...

Elisheva: Julle [dogters] altwee! Ek bedoel julle gaan — julle gaan op die audio wees, julle weet ouens [Gelag] Ek weet nie of julle stemme sal opkom nie... Wat?

Dogter: Ek, ek — sy . . . um, ek is net, ek is — ek is so geëerd selfs om dit net te kon hoor en, jy weet, toe YAHUSHUA my hele pa-situasie geopper het – soos wow! – ek kan nie glo [Huil] HY het ons so lief nie en HY weet waar dit seermaak en ons hoef nie eers daaroor te praat nie! [Praat deur trane]

Elisheva: Nee. Nee jy hoef nie. En nie net dit nie, ek het ‘n [spesiale gebeds genoot] en die wêreld verstaan dit nie! Ek wag net vir die feesviering in die Hemel, maar ek het [2016] ‘n hoogste gebeds bedekking wat jy kan hê. Okay?

En ek weet dat hoekom hierdie roostuin – ek weet nie wat [die afgesant] besig was om te doen vandag nie, maar hy het vir seker gebid vandag op ‘n ander manier, is al wat ek te sê het want — ek kon dit nie glo nie! Kathrynyah! Ek het gedink jy spuit parfuum of iets daar anderkant en ek gaan, “Nee! Dit kom van my bed af!

Kathrynyah: Ek het 'n lig op jou kop gesien!

Elisheva: Sy sien —sy het ‘n lig gesien op my kop toe ek hierdie gesien het – Sien sy het —

- Ek het dit nou net gesien.

-Sy het — sy het ook gawes. So okay, ek veronderstel ons beter gaan na praktiese dinge weereens. [Gelag]

- Terug werk toe! Nee maar ons het vrede nou.

- Ek het blydskap! Ek het nooit — ek bedoel kyk hoe lank was ek gered en ek het HOM nooit geruik soos hierdie nie.

- Dis ontsaglik!

Elisheva: En dit het aangehou totdat ek begin het — totdat HY HY moes, jy weet — ongelukkig kan HY nie net altyd ‘hier rond’ bly nie en hierdie doen nie maar Dank U! Ek is net soos geskok — ek is soos geskok. Ek is — dis so lieflik. Daar’s niks sterker nie. Daar is geen roos wat kan vergelyk met daardie Geur nie.

Kathrynyah: En dit was ‘n Geskenk vir jou want ek het dit nie geruik nie.

- Ek was in my bed. [Gelag] Ek was in my bed!

- Wonderlik!

- Die bed, wat ek aanhou sê, dis so eensaam —dis nie meer eensaam nie.

-Amen!

- Wat sê sy – wat sê sy – Wat het sy gesê?

Dogter: [Dis die salwingsolie wat sy gewag het om te kry, die “Roos van Sharon” en YAH het nou net daardie geur vir jou gegee.]

Elisheva: O! Wow! Dis hoekom ek dit gekry het. Dankie! Ek dink nie ek het ooit selfs die “Roos van Sharon” (gegeurde salwings-olie) geruik nie. Het ons? En nou moet ons terugkeer na die praktiese dinge. So ek gaan hierdie afskakel. Kathrynyah: Ons is lief vir julle!

Einde van Oorskrywing

‘n Teken gegee aan Apostel & Profeet Elisheva Eliyahu

5 Julie 2016



CLICK HERE or the image below to go directly to her youtube channel
YAHSladyinred