Shabbat Shalom!

Welkom by Re’eh, Sien,Kyk, hierdie week se Parasha.

Profesie 93,119, 26;
Deuteronomium 11:26-16:17;
Jesaja 66:1-24;
Johannes 6:35-51;



AmightyWind YAHUSHUA se Nuwe BloedVerbond Profesieë

YAHUVEH se Waarskuwing wat voor elke Profesie bygevoeg moet word.

EK het jou lank gelede gewaarsku Elisabeth (Elisheva),

om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie,

selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in jou gees geplaas.

Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie,

Niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie.

Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee.

Dit is uit die Mond van YAHUSHUA,

jou MASHIACH geboorte gegee.

Dit is uit die Mond van die RUACH HA KODESH,

jou IMMAYAH geboorte gegee.

As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het.

Dit is deur die SHKHINYAH GLORIE se WIND

wat oor hierdie aarde waai, die HEILIGE WIND VAN HERLEWING.

Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het.

EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM;

en MY EER sal EK aan geen ander gee,

of ook MY LOF aan die gesnede beelde nie. (Jesaja 42:8)


30 Augustus 2019


PROFESIE 93 - 2008 EN VORENTOE SAL 'N OORLOG WEES SOOS NOG NOOIT TEVORE,TEEN DIE VALS PROFETE VAN BAÄL!


PROFESIE 119 - 2011 ‘N OPROEP OM TE BEROU OF OM TE VERGAAN, YAH HET JOU NOMMER !!!


PROFESIE 26 - HOOR MY, VREES MY, GLO MY!


Reddings Gebed

Shalom van AmightyWind



Deuteronomium 11:26-16:17;

Jesaja 66:1-24;
Johannes 6:35-51;