Shabbat Shalom!

Welkom by Pinchas, Phinehas, Donker velkleur, hierdie week se Parasha.

Numeri 25:10–29:40;
Jeremia 1:1–2:3
1 Petrus 3:8–4:19



AmightyWind YAHUSHUA se Nuwe BloedVerbond Profesieë

YAHUVEH se Waarskuwing wat voor elke Profesie bygevoeg moet word.

EK het jou lank gelede gewaarsku Elisabeth (Elisheva),

om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie,

selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in jou gees geplaas.

Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie,

Niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie.

Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee.

Dit is uit die Mond van YAHUSHUA,

jou MASHIACH geboorte gegee.

Dit is uit die Mond van die RUACH HA KODESH,

jou IMMAYAH geboorte gegee.

As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het.

Dit is deur die SHKHINYAH GLORIE se WIND

wat oor hierdie aarde waai, die HEILIGE WIND VAN HERLEWING.

Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het.

EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM;

en MY EER sal EK aan geen ander gee,

of ook MY LOF aan die gesnede beelde nie. (Jesaja 42:8)


26 Julie 2019


PROFESIE 1 - OORDEEL BEGIN BY DIE HUIS VAN YAHUVEH!


PROFESIE 23 - LAAT MY MENSE GAAN, WANT JULLE KEN MY NIE EERS NIE!


PROFESIE 52 - DIE TROMPET ROEPING VIR DIE WAT WEGGESTEEK IS. EK, VADER YAHUVEH SAL JULLE WEEREENS VERLOS!


Reddings Gebed

Shalom van AmightyWind



Numeri 25:10–29:40;

Jeremia 1:1–2:3
1 Petrus 3:8–4:19