Shabbat Shalom!

Welkom by Matot-Masei, Stamme-Reistogte, hierdie week se Parasha.

Numeri 30:2–36:13;
Jeremia 2:4–28, 4:1–2;
Matteus 23:1– 25:46



AmightyWind YAHUSHUA se Nuwe BloedVerbond Profesieë

YAHUVEH se Waarskuwing wat voor elke Profesie bygevoeg moet word.

EK het jou lank gelede gewaarsku Elisabeth (Elisheva),

om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie,

selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in jou gees geplaas.

Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie,

Niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie.

Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee.

Dit is uit die Mond van YAHUSHUA,

jou MASHIACH geboorte gegee.

Dit is uit die Mond van die RUACH HA KODESH,

jou IMMAYAH geboorte gegee.

As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het.

Dit is deur die SHKHINYAH GLORIE se WIND

wat oor hierdie aarde waai, die HEILIGE WIND VAN HERLEWING.

Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het.

EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM;

en MY EER sal EK aan geen ander gee,

of ook MY LOF aan die gesnede beelde nie. (Jesaja 42:8)


1 Augustus 2019


PROFESIE 76 - GELIEFDE BRUID VAN YAHUSHUA,STAAN OP EN MAAK JULLE SELF GEREED WANT JULLE BRUIDEGOM KOM!


PROFESIE 86 - WEG VAN MY, JOU ONGEHOORSAME SOGENAAMDE BRUID!


PROFESIE 57 - WEES VERSIGTIG VIR DIE "TROJAN HORSE"!


Reddings Gebed

Shalom van AmightyWind



Numeri 30:2–36:13;

Jeremia 2:4–28, 4:1–2;
Matteus 23:1– 25:46