Shabbat Shalom!

Welkom by Ki Tetze, Wanneer Jy Uitgaan, hierdie week se Parasha.

Profesie 9, 17, 36;
Deuteronomium 21:10-25:19;
Jesaja 54:1-55:5;
1 Kor 5:1-5;



AmightyWind YAHUSHUA se Nuwe BloedVerbond Profesieë

YAHUVEH se Waarskuwing wat voor elke Profesie bygevoeg moet word.

EK het jou lank gelede gewaarsku Elisabeth (Elisheva),

om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie,

selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in jou gees geplaas.

Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie,

Niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie.

Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee.

Dit is uit die Mond van YAHUSHUA,

jou MASHIACH geboorte gegee.

Dit is uit die Mond van die RUACH HA KODESH,

jou IMMAYAH geboorte gegee.

As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het.

Dit is deur die SHKHINYAH GLORIE se WIND

wat oor hierdie aarde waai, die HEILIGE WIND VAN HERLEWING.

Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het.

EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM;

en MY EER sal EK aan geen ander gee,

of ook MY LOF aan die gesnede beelde nie. (Jesaja 42:8)



12 September 2019


PROFESIE 9 - PREEK DIT, ONDERRIG DIT BEWEEG ANDER OM DIT TE GLO!


PROFESIE 17 - JULLE WORD VERANTWOORDELIK GEHOU VIR DIT WAT JULLE WEET!


PROFESIE 36 - EK IS NIE NET JULLE GOD VAN GISTER EN VANDAG NIE, MAAR OOK MORE EN SELFS IN DIE DONKERSTE UUR!


Shabbat Shalom van AMIGHTYWIND!


Reddings Gebed



Deuteronomium 21:10-25:19;

Jesaja 54:1-55:5;
1 Kor 5:1-5;