Shabbat Shalom!

Welkom by Balak, Die Een wat Verwoesting aanrig, hierdie week se Parasha.

Numeri 22:2 – 25:9;
Miga 5:6 – 6:8
Matteus 21:1 – 11



AmightyWind YAHUSHUA se Nuwe BloedVerbond Profesieë

YAHUVEH se Waarskuwing wat voor elke Profesie bygevoeg moet word.

EK het jou lank gelede gewaarsku Elisabeth (Elisheva),

om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie,

selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in jou gees geplaas.

Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie,

Niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie.

Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee.

Dit is uit die Mond van YAHUSHUA,

jou MASHIACH geboorte gegee.

Dit is uit die Mond van die RUACH HA KODESH,

jou IMMAYAH geboorte gegee.

As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het.

Dit is deur die SHKHINYAH GLORIE se WIND

wat oor hierdie aarde waai, die HEILIGE WIND VAN HERLEWING.

Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het.

EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM;

en MY EER sal EK aan geen ander gee,

of ook MY LOF aan die gesnede beelde nie. (Jesaja 42:8)



19 Julie 2019


PROFESIE 131 - DONALD TRUMP SPRING OP SOOS SPRINGMIELIES!


PROFESIE 11 - STAAN OP, PRAAT, Sê AAN DIE DUIWEL OM STIL TE BLY IN MY NAAM!


PROFESIE 6 - EERS WEEN EK, DAN IS EK KWAAD!


Reddings Gebed

Shalom van AmightyWind



Numeri 22:2 – 25:9;

Miga 5:6 – 6:8
Matteus 21:1 – 11