Profesie 127

DIE ROOI-SEE DEURGANG VIR AMIGHTYWIND BEDIENING.
Elisheva Eliyahu se uittog en Ezra verreis as Apostel

Geskryf/Gepreek onder die salwing van die HEILIGE GEES (RUACH HA KODESH)
deur Apostel & Profeet Elisheva Eliyahu

29 April 2016 - Laaste dag van Paasfees (Passover) in Israel Hierdie Profesie bevat die HEBREEWSE NAME van GOD:

YAH/YAHU is die HEILIGE , GEWYDE NAAM van GOD
 soos in “Alleluia” of “Hallelu YAH”
Wat letterlik beteken: “Prys YAH”
YAHUVEH/YAHWEH GOD DIE VADER
YAHUSHUA/YAHSHUA GOD SE ENIGSTE GEBORE SEUN
HA MASHIACH beteken ‘DIE MESSIAS’
ELOHIM beteken “GOD”

Die openbaring van “SH’KHINYAH GLORY’ – as die PERSOONLIKE NAAM 
van die RUACH HA KODESH. In Afrikaans genoem “Die Heilige Gees”- is ook op hierdie web werf.

(Ha SH’KHINAH {SHEKINAH} is Hebreews vir; GOD se BLYWENDE, GODDELIKE TEENWOORDIGHEID)
Addisioneel; ABBA YAH beteken ‘VADER YAH”
En IMMA YAH beteken “MOEDER YAH’

Skrifaanhalings vanuit die Woord EN Getuienis vertaling mits anders aangedui

* * * * * * *
YAHUVEH se woorde aan Elisheva wat bygevoeg moet word voor die Profesieë:

YAHUVEH se Woord aan Elisheva wat vooraan die Profesieë bygevoeg moet word:

YAHUVEH het gesê die volgende moet van nouaf op al die Profesieë geplaas word: Elisabeth, EK het jou lank gelede gewaarsku om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie, selfs nog voordat daar ‘n Bediening was. EK het dit in jou gees geplaas, want niks hiervan het deur jou hand tot stand gekom nie, niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie. Dit is uit die mond van YAHUVEH dat geboorte gegee was hieraan. Dit is uit die mond van YAHUSHUA jou MASHIACH dat geboorte gegee was. Dit is uit die mond van die RUACH ha KODESH jou IMMAYAH dat geboorte gegee was. As dit net deur jou hand was, sou dit lankal misluk het. Dit is deur die Shkhinyah Glorie se wind wat oor die aarde waai. Die Heilige Wind van herlewing, dit is nie deur jou asem nie anders sou dit lankal misluk het. (Jesaja 42:8)

In Julie 2010 het YAHUVEH ook gesê om die volgende Skrif uit 2 Kronieke 36:16 by te voeg voor elke profesie:

In Julie 2010, YAHUVEH GOD het gesê om die volgende by te voeg as 'n waarskuwing aan diegene wat spot:

2 Kronieke 36:16 “Maar hulle het die boodskappers van YAHUVEH uitgelag en SY woorde verag en met SY profete gespot, totdat die grimmigheid van YAHUVEH teen SY volk opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.“


* * * * * * *


Hierdie Profesie was n klank opname, hier is die transkripsie:

  [Ezra blaas die shofar horing]

[Ezra]: Gaan voort.

[Seun se gebed (voetnota 1)]:

GELIEFDE EN KOSBARE ABBA YAHUVEH! Ons kom voor U Troon in die MAGTIGE NAAM VAN YAHUSHUA MASHIACH en bind en kruisig ons vlees –en bind die duiwel van ons af weg. Weg van hierdie tyd af – die owerhede, die magte en heersers van duisternis in hoë plekke, onder , die waters, die land- [ons bind hulle weg van] die internet verbindings, lugweë, tegnologie, alles ABBA YAHUVEH. Ons bind en breek satan weg in die MAGTIGE NAAM VAN YAHUSHUA HA MASHIACH- -en pleit die gestorte BLOED VAN YAHUSHUA HA MASHIACH om ons te bedek en te vul: ons harte, gedagtes, liggame, gees en ons siele [Heilige tale...]

  En ons bind en bestraf jou satan in die NAAM VAN YAHUSHUA HA MASHIACH- en weg van Mamma Rm (voetnota 2)

en weg van hierdie hele BEDIENING, AMIGHTYWIND BEDIENING. ABBA YAHUVEH dit (die Bediening) waai voort soos 'n MAGTIGE WIND oor deur die hele wêreld.  

En ons bid dat U ons sal seën en salf met U Salwing. ABBA YAHUVEH lei ons met U SHEKHINYAH [SHEKINAH] RUACH HA KODESH, HEILIGE GEES.  

Ek bid, ABBA YAHUVEH, dat ons tonge gesalf sal wees met vuur, en ons lippe met U WOORDE- dat dit U LEWENDE WATERS sal voortbring HEMELSE ABBA YAHUVEH, dat U met ons sal praat en ons alles sal wys wat U wil hê ons moet sien. Open ons oë sodat ons kan sien , geestelik, en open ons ore, ABBA YAHUVEH, sodat ons kan hoor.  

Laat daar geen koudheid of afkoeling op ons wees nie, ABBA YAHUVEH. Ek bid dat die Salwing van RUACH HA KODESH op ons gesigte sal wees. Die enigste koudheid, ABBA YAHUVEH, sal die koudheid wees teen die duiwel, ʼn hardheid teen sonde, ʼn haat vir alles wat boos is. ABBA YAHUVEH!  

En hierdie verworpe man wat voorheen ʼn mede-leier van hierdie Bediening was maar nie meer is nie. Hy het weggeloop van sy roeping af. Hy het weggdraai, ABBA YAHUVEH! En –net so seker as wat Judas weggedraai het- en YAHUSHUA- die oomblik toe hy weggedraai het was daar nie meer redding nie. Daar is geen herinnering aan ʼn man se [vorige]regverdigheid nie wanneer hy tot goddeloosheid toe sondig en wegdraai. Want dit is wat U Skrif sê ABBA YAHUVEH.  

En ons bid dat U Mamma Rm sal salf en ons sal salf vandag. En ons bind en bestraf satan weg. En dank U omdat U ons lei, ons beskerm en lei in YAHUSHUA MASHIACH se NAAM bid ons dit.  

[Almal:] Amen  

[Elisheva prays:] ABBA YAHUVEH ek kom na U in die NAAM VAN YAHUSHUA. Ek weet nie wat om te sê nie. Hierdie is “YAHUSHUA demon stompers” (voetnota3)

Soos U weet VADER--- oor en oor--- maak ek my mond oop en U beveel my wat om te sê. Ek het U nou nodig. Ek het U nou nodig. Vul my mond ABBA YAH!

PROFESIE BEGIN:


29 April 2016 - Laaste Dag van Paasfees (Passover) in Israel

  My liefling dogter Elisheva! Deel net jou hart. Want ‘YAHUSHUA’S demon stompers’ het jou hart gesien. Jy was daar vir ʼn ieder en ʼn elk, selfs al kon jy nie fiesies {daar}wees nie. Hulle het geen twyfel dat jy aan MY behoort nie. Hulle het gevoel hoedat jou arms hul omhels en jy het gevoel hoe hulle jou omhels.

Jy is meer as net ʼn Profeet. Jy is meer as net ʼn Pastoor. Jy is meer as net ʼn Apostel. Jy is hulle moeder. Jy mentor hulle. Jy het hulle lief- soos geen ander pastoor op hierdie aarde nie. Dit is nie net jou liefde nie maar MY Liefde. Dis die Liefde van YAHUSHUA. En dis IMMAYAH se Liefde. Hulle het nie eens nodig om jou fiesies te sien nie want hulle het geen twyfel oor jou liefde vir hulle nie.

Jy veg vir hulle in gebeds-bemiddeling soms soveel soos agt ure per dag, dit is hoeveel jy en Kathrynyah sou bid- vegtend vir ieder en ʼn elk . En nou rig EK MY Ezra op , wat elkeen se gebede neem en dit voor die Troon aanbied.

Hy het hulle ook lief. Dis Waarom hy sê, “Ek benodig fotos van hul gesigte” saam met die gebede.  

Ek neem hierdie BEDIENING in ʼn nuwe rigting. Ek doen afstand van  die verworpeling -maar [reeds] vir jare lank was jy die enigste leier. Hy was nie altyd ʼn Jezebel nie, maar toe hy rebelleer en alles gedoen het wat hy kon om hierdie BEDIENING te vernietig: jou mond still te maak; profesieë te weerhou; jou elke dag meer te misbruik terwyl jy uitroep en sê: “Is dit die “beste” wat U kan doen? Het U my nie “die beste in ʼn man belowe nie” waar ek die slegste geken het nie?”

Dag na dag het EK die mishandeling aanskou, dag na dag soos jou geloof misbruik was---“Waar is U YAHUSHUA? Waar is die man wat by my sy moet staan? Waar is die pa wat U belowe het vir “YAHUSHUA’S demon stompers” ? Hulle gee hom liefde en hy beantwoord dit nie!”

In plaas daarvan probeer hy moeder en kind verdeel--- probeer om minagting te kweek---

EK HET GENOEG GEHAD! Dis hoekom hy weggegaan het. EK het hom uit jou siel uit geruk op 7 Maart.

Dit is wat jy weet.

Met sy eie mond het hy bely dat hy voorgegee het, vir jare voorgegee het totdat hy net nie langer kon voorgee nie. En na veertien jaar , het hy by die deur uit geloop. En EK het vir jou gesê, Elisheva, dat jy hom nie weer sou sien in die posisie wat hy voorheen was nie.

Maar selfs dít was ʼn illusie! Want hy was nooit daar nie! Dit het sewe jaar gehou. En elke jaar het jy dit dig gehou. Want jy wou nie die geloof van ander skade berokken nie. Jy was bevrees vir die skande wat weer oor hierdie BEDIENING sou kom.

Maar Elisheva EK het YAHUSHUA na jou toe gestuur- terwyl jy oor en oor uitgeroep het na die YDS (YAHUSHUA demon stopmers) hulle het hul moeder sien ly t.o.v gesondheid. Hulle het nie geweet die een wat “Nikomia” genoem was het elke dag dood oor jou uitgespreek nie. Nooit, nooit ʼn gebed dat jy moes leef en nie sterf nie. In plaas daarvan sou hy eerder sê: “Ek is verbaas dat jy nog leef!” [Elisheva spreek met trane in haar stem]

Maar vir die “kleintjies se onthalwe” sê jy: ”Ek is die Pastoor. Ek moet die kleintjies beskerm. Ek kan hulle nie vertel nie”

En hulle sou skryf en sê: “Ma vertel ons wat is verkeerd” Maar in plaas daarvan het jy al die pyn binne gehou.

Ek het hom geheel en al uit jou siel uit geruk! Toe hy MY NAAM gelaster het! EK het hom uit jou siel uit geruk! Maar EK het jou nie alleen gelaat nie! In plaas daarvan het EK ʼn ander een gegee-die een wat EK eens op n tyd “Kaleb” genoem het want hy is nog stééds Kaleb in MY Oë.

Maar in 2007 terwyl jy gevra het vir gebede vir hom a.g.v. ʼn droom-EK het dit (die gebede) gebruik. EK het die droom gebruik. EK het daardie woorde gebruik om die die man wat Ezra genoem word, na vore te roep, en hy het destyds nog nie die knie tot MY gebuig nie. Dít is hoe kragtig Profesie [94] is.

Selfs jou tong was bekragtig met die naam Kaleb! Hy spreek lewe oor jou en níé dood nie. Verlede jaar wou satan jou lewe neem-a.g.v al die misbruik, a.g.v al die hopeloosheid-EK het “YAHUSHUA se demon stompers” opgerig vir hierdie oomblik. Moet dit nie vreemd vind nie! Onthou, Judas was nie altyd ʼn judas nie. Jezebel het gedink [om ]die oorwinning te hê- hy[eens ‘Niko’ genoem] het gedink hy het die oorwinning.

O! Maar EK het ʼn ander plan gehad! En dit is---het te doen met die Heilige man: die een wat sy plek oorvat. En daar is nie een ding, Elisheva, wat EK níé sal goedmaak nie.

Ek het vir jou gesê, terwyl hy gedreig het om te loop keer-op-keer het EK vir jou gesê, EK sal dit nie toelaat dat enige Profesieë meer verhinder word nie. EK het MY WOORDE gespreek en vir jou Openbaringe gee! Maar hy het aanhou dreig, intimideer en misbruik, so daarom het jy net op hulle ‘gesit’.

Jy het gesê: “Ek kan nie hierdie misbruik hanteer nie” En nou sê EK aan julle, maak skoon [suiwer ] sy naam van elke bladsy af. Nou sê EK vir julle maak skoon [suiwer] sy naam af van elke Profesie af. Want dis alles uitgewis. Net so ook is hy in ‘Die Boek van Uitgewistes’.

Hierdie is ʼn les. Indien jy nie vrug baar aan die wingerdstok nie en jy jou redding as vanself sprekend aanskou, sal satan in kom. As jy rebelleer en sê: Ek gaan net alles op mý manier doen’ is jy in gevaar!

Nou sê EK vir julle, moet hom nooit weer ‘pa Niko’ noem nie---julle wil nie hê---hierdie gees kan op julle afsmeer! Verbrand dit --- hierdie onheilige sielsverbinding! Dit is wat EK julle beveel om te doen.

In plaas daarvan is daar ʼn nuwe Heilige man waar die ander een Heiligheid verlaat het.

En sy naam is Ezra. En hy sal julle liefhê. Hy hét julle lief. En julle sal ʼn nuwe leier hê wat aan Elisheva se sy staan een wat julle kan vertrou, waarlik kan vertrou. Want hy is ʼn man so na MY HART. En Elisheva EK het nie jou siel alleen gelaat nie. Want hy het binne-in jou siel ingegaan. En selfs sy Heilige taal omvou jou, bedek jou. Jy het niemand anders gehad nie buiten “YAHUSHUA’S demon stompers” jou seuns [as gebeds beskerming] --- maar nou gee EK jou ʼn Heilige man --- en EK praat nie nou van die dogters nie. EK praat nou van die mans.

En EK het sy siel gevat en met joune verenig. En met die Snydokter’s hande en met die Salwing wat MY Ezra het, met goue bedrading van die Hemel, bind EK jul bymekaar. En julle sal uitgaan en Bedien regoor die hele wêreld met ʼn nuwe Salwing en met ʼn nuwe liefde.

EK neem hierdie Bediening in ʼn nuwe rigting—satan het gedink hy kan vernietig. Maar tog,sal hierdie nuwe geboorte,hierdie nuwe begin gaan waar die Bediening nog nooit voorheen gegaan het nie.

En julle nuwelinge, julle was nie hier in die begin nie. Julle was nie hier tydens die “Youtube Oorlog “ nie. Indien julle hier sou gewees het sou jul gesien het dat hy nie ʼn vinger gelig het om MY Elisheva te help nie.

In plaas daarvan het hy probeer sê: “moet haar nie verdedig nie. Moenie die Bediening verdedig nie” --- hy het almal probeer stilmaak wat dit gedoen het --- gepoog om Adam & Kathrynyah teen haar te draai.

Maar toe hy aan Adam & Katrynyah raak was dit die laaste strooi. En ʼn Oorlogskreed het voortgekom! En dit was op hom gerig! (voetnota 4) En dood en vernietiging is wat hy gehoor het. En steeds het hy nie berou nie.

Hy het haar [Elisheva] gespot en  baie jare lank gesê : “ek hou nie van jou manier van bid nie. Ek wil nie saam met jou bid nie. Ek wil nie saam met jou nagmaal hou nie. Ek wil glád nie nagmaal hou nie. Salwing is net ʼn vermorsing.”

Misbruik! Misbruik! Misbruik! EK ABBA YAHUVEH, YAHUSHUA & IMMAYAH kon nie langer die hulpkrete tot MY verduur nie. “Al wat ek ooit geken het was misbruik deur ʼn man. Waar is ‘die beste’?”

Waar is die leier? Soos die bediening groei kan Adam & Kathrynyah net sóveel help, soos sy verduidelik. Waar is die leier wat aan haar sy moes staan? Waar is die leier wat vir Ezra moet verwelkom! Waar is die leier wat die nuwelinge moet verwelkom! Waar is die leier wat moet mentor en onderrig!

My Ezra het meer gedoen in hierdie kort maand van April as hy [die uitgewiste een] gedoen het in 14 jaar, net een maand. Net een maand. Dink net wat EK gaan doen. Dink wat EK gaan doen. Dink wat EK gaan doen--- waar EK hierdie twee Jode bymekaar bring, en een is in Israel gebore --- dink net wat EK gaan doen. Dink wat EK gaan doen.

En elkeen van julle , as julle die onheilige sielsbinding met hom verbreek [die uitgewiste een] Die Salwing, die Salwing, die Salwing sal op julle afkom. Nie net van die nuwe vryheid waarin jul mamma sal loop nie maar ook die nuwe vryheid waarin jul Pa Ezra loop! Dink net wat EK gaan doen wanneer die leemte gevul word met die nuwe --- ʼn nuwe begin en ʼn nuwe geboorte! En EK het dit alles gedoen in 21 jaar.

O, kosbare “YAHUSHUA’S demon stompers” hoe verbly julle MY! Want baie van julle wat MY Woorde hoor sal nie eens verbaas wees nie, julle was net te bang om te praat. Julle het net nie verstaan nie --- hoe iemand so ver kon val!--- en hoekom julle niks van hom gehoor het nie.

Nou weet julle. Nou weet julle. Nou weet julle.

Ek het hom selfs ‘Neeky’ genoem! EK het geweet hy sou MY verraai --- Weer en weer in die Profesieë sou EK hom waarsku! Maar hy het net harder geword. Hy het die punt bereik waar hy net nie meer geluister het nie. Hy het die punt oorgesteek tot lastering.

En net soos hy MY in die Hemel verdedig het vir nét so lank teen die oorlog met lucifer [sien Profesie71] so ook moes dit weer afspeel, vertolk [hervertolk] word hier op hierdie aarde. Want almal werk hul eie redding uit met vrees en bewing (Filippense 2:12). Jou siel weet reeds watter besluit jy geneem het.

En daar gaan ʼn nuwe Salwing wees en daar het reeds ʼn nuwe Salwing begin op MY Profeet, Apostel wat hier spreek. Daar sal ʼn nuwe gesondheid wees. Dis alreeds die begin. Alles omdat sy ʼn Heilige man se gebeds-dekking het soos geen ander.

En Elisheva het nie van die begin af verstaan nie, vanaf die eerste keer dat sy hierdie man gesien het. Want EK het haar op ʼn ander manier benader en EK het humor daardie dag gebruik. Sy het ʼn liefde op hom gesien --- elke keer wanneer hy haar naam gesê het,’sight unseen’ (ongesiens), en tog het sy hierdie liefde gesien. En sy het  MY gevra: “wie is hierdie man ? kan hy moontlik ‘Calev’ wees?” [Kaleb in Hebreeus] So EK het haar teken op teken gegee. EK het Profesie na Profesie voortgespreek, wat niemand van julle gehoor het nie. Mettertyd sal julle.

EK IS die ‘MATCHMAKER’ EK weet watter siele hoort bymekaar. En vir julle wat ʼn sielsgenoot het en vrees, “wat van my? ek het ʼn sielsgenoot. Sal U my ook uit hul siel ruk?”

Nee,nee nee MY kinders! Die enigste manier hoe dit kan gebeur is as jy draai teen MY ABBA YAHUVEH , YAHUSHUA & IMMAYAH. Want EK gaan nie die verworpeling met ʼn Heilige siel verenig nie. EK sal hulle uitruk wanneer hulle daardie lyn oorsteek.

Maar julle hoef nie te vrees nie. Dit gaan nie hier gebeur nie. In plaas daarvan, wanneer jul hierdie boodskap hoor, sal julle jul Pastoor nog liewer hê, julle sal hierdie Profeet nog liewer hê, julle sal jul mamma nog liewer hê.

En julle sal MY Ezra omhels. En julle sal MY loof. Die een wat eens op ʼn tyd ‘Niko’ genoem was, nou ‘Paul’ genoem, is vervang. En julle gaan MY loof! Soos hierdie Salwing op hierdie man ook aan júlle gegee word! Dit is wat EK julle belowe!

Nou bind EK julle en Ezra saam. Hy is julle geestelike pa. Dit is die leier wat julle kan vertrou. Hy het nie gevra daarvoor nie. Maar EK het vir hom gesê daar gaan verrassings wees. En EK bind die Bediening saam [Een bediening, Ezra & Elisheva is reeds een gees].

Julle gaan wonderwerke sien gebeur. Want hierdie man is Gesalf vir wonderwerke. Selfs al klad EK die naam van ‘Nikomia’ uit --- dit was net ʼn geestelike naam—maar hierdie is die man wat EK ‘Kaleb’ noem. Hy is YAH se Helper. En hy is Gesalf wanneer hy bid en wanneer hy daardie Staf oplig om die vyande weg te jaag. Soos hy en Elisheva reeds bewys het, wanneer hulle hul hande op die staf sit, het hul die aandag van die Hemel. En die wonderwerke sal voortkom soos vandag, gaan hulle die Rooi-See deur— terwyl sy vandag vir Paul sê: “Jy maak my nie meer bang nie”

Hy het die tiendes en offers gesteel. Hy het haar afgepers. En EK het nie langer stilgebly nie. Sy kan dit nie meer alleen dra nie --- Nou, ‘YAHUSHUA’S demon stompers” rig EK julle op! En julle sal beskerm op ʼn manier soos julle nog nooit tevore gedoen het nie.

Hoe anders kon julle terwyl jul nie geweet het nie? Nóú weet julle. Almal is verbied—sou hy [Paul voorheen ‘Niko’] vir julle skryf, mag julle dit nie lees nie. Want demone is daaraan verbind. (voetnota 5)

EK gee julle hierdie opdragte. Wee die een wat hierdie vertroue verontagsaam, en EK weet reeds wat EK binne-in elkeen van julle geplaas het. Hoeveel jaar het julle gebid vir Elisheva, sien EK verander selfs haar naam.

Want sy het ʼn nuwe begin. Terselfde tyd vee EK die verworpeling uit. EK gee haar ʼn nuwe naam met ʼn nuwe Salwing wat elke dag sal groei.

Hoeveel keer het julle vir haar gebid, hoeveel Jerigo-marse --- selfs gevas vir haar. Nou weet julle. Nou weet julle. Want EK moes ontslae raak van die oorsprong van haar pyn.

Hy het haar gedreig en gesê: “Dink jy die YDS sal nie weet nie? Dink jy die vyande sal nie weet nie?”

En sy het uitgeroep en gesê: “moenie die geloof van die babas beskadig nie!” Sy het die duiwel gebind en vir die duiwel gesê, [hy] was nie toegelaat om te praat nie. En sy het die demone gebind. Tot haar verbasing het hy GOD gevloek met vuil vloekwoorde. Hy het MY NAAM oor en oor gevloek! Toe sit EK ʼn oorlogskreed in haar mond! ʼn Oorlogskreed soos niemand al ooit gehoor het nie!

Sy was voor die HEMEL se Troon en ek ABBA YAHUVEH & YAHUSHUA & IMMAYAH het hierdie Woorde van Woede Voortgespreek. En hy sal vernietig word vir elke woord wat hy sê!

Elisheva vra: “Maar wat van die mense wat aanhou om seëninge oor hom te bid? Want U het opdrag gegee om ‘Niko’ te seën, Wat doen ek daarmee?” Toe reeds het EK haar verseker—al het hy toe nog nie van MY weggedraai nie ---  het EK geweet dat die tyd sou kom wanneer die seëninge sou verander in ʼn vervloeking. Alhoewel mense reg rondom die wêreld hom  steeds seëninge toe bid --- totdat sy naam heeltemal uitgewis/uitgeklad is --- is elke seën wat oor hom uitgespreek is nou ʼn vervloeking! Deuteronomium 28 is nie ʼn leun nie. En nou is hy onder die vloek van Deuteronomium 28! En dis net ʼn kwessie van tyd. EK gaan sy lewe neem. En hy weet dat alles wat hy gehad het vir ʼn ander man gegee is. [Jer. 8:10 Daarom sal EK hulle vrouens aan ander gee, hul landerye aan veroweraars]

Dit is waarom EK vir Elisheva gesê het om Ezra se gesig op die voorblad te sit! Daar’s ʼn nuwe Salwing! Daar’s ʼn nuwe reiniging! Sy is nie langer gejuk saam met die verworpeling nie! Skree vandag oorwinning! EK seën jou vandag op ʼn nuwe manier met ʼn nuwe begin, en gee julle die begeerte van jul hart vir ʼn geestelike pa. Hy sal saam met julle lag, Hy is nie onaantasbaar nie!

Hoor jy Ezra? Jy mag nie onaantasbaar wees nie. EK het jou die blydskap en die humorsin gegee waar jy in die verlede gevrees het wat ander sou sê. Soos Elisheva vir jou ʼn voorbeeld was, diegene wat haar liefhet sal haar altyd respekteer. En EK gee dieselfde seën vir jou.

Onhou Ezra hulle is maar net babatjies. Wees sagkens met die nuwe leering wat jy het. En as jy en Elisheva verskil in dogma, onthou EK ABBA YAHUVEH sal altyd die laaste Woord hê. En julle ken MY Stem en dit is waarom MY Ezra ʼn man so na MY hart is! Dit is Profesieë --- so baie persoonlike Profesieë, rig die voetstappe wat jul neem in eenheid.

En Ezra jy bid net vir haar om vorentoe te gaan—om haar aan te spoor tot die beste—op elke gebied—jy bemoedig waar sy ontmoedig was. Jy bid lewe waar die ander dood gebid het. Jy bid oorwinning waar die ander neerlaag gebid het. Jy sal haar nooit toelaat om op te gee nie. Jy sal selfs die woorde wat sy sê bewaak [haar herinner]; “Geen negatiwiteit nie Elisheva!” Jy sal geduldig wees met hierdie vrou wat net misbruik geken het. Jy sal geduldig wees met die liefde wat EK jou gegee het.

Jy sal geduldig wees met “YAHUSHUA’S demon stompers” Jy sal onthou hulle het die liefde van ʼn geestelike pa nodig.

Dit is die seën wat EK jul vandag gee! Soos julle Die Rooi-See deurgaan! Dit is die Paasfees (Passover) wat EK jul vandag gee! Soos jul Die Rooi-See deurgaan! Maar sy gaan nie aleen deur nie! EK rig “YAHUSHUA ‘S demon stompers” op. En EK rig die een op wat die Staf vashou—wat ʼn Salwing het soos dié van Moses.

En soos Elijah en ʼn Moses - Eliyahu [& Moshe]— hand-aan-hand loop, en die weg baan, gaan julle hierdie Bediening se her-geboorte sien vandag. Elisheva & Ezra het die geboorte pyne gehad. Hul liggame het letterlik die geboorte pyne gevoel. En Ezra het geworstel met die duiwel en demone, soos die duiwel hom probeer verwilder het!

O, maar hierdie is ʼn dag van oorwinning! Hierdie is die dag waarop julle MY die eer gee! Kyk EK doen iets nuut! Kyk EK doen iets nuut!

Die tyd is so kort! Die tyd so kort! Die tyd is so kort! Daar gaan geen oponthoud wees nie. Want altwee daardie hande is op die Staf! Daar is geen afstand in die GEES nie--- EK het vir hulle tekens en wonders gegee—soos hulle dit fiesies gevoel het! MY Ezra neem dit ernstig op! MY Ezra neem gebed ernstig op! Elisheva neem gebed ernstig op!

“YAHUSHUA demon stompers’ julle moet gebed ernstig opneem! Geen sonde moet toegelaat nie. EK praat met “YAHUSHUA’S demon stompers” EK waarsku julle nou. Geen sonde. Geen sonde. Geen sonde soos julle in hierdie nuwe begin voortstap nie. EK sê nie julle gaan perfek wees nie! Maar jul weet wat EK bedoel: Geen moedswillige, rebelse sonde nie. Geen skreef in die wapenrusting van Die Borsplaat van Geregtigheid nie!

As jy besig is daarmee, kom na die leiers. Want hulle is genadig. Moenie hierdie sonde toelaat om te groei nie! Vat ʼn les van die verworpeling. Moet MY nie dwing om jou van die wingerdstok af te sny nie! Jy moet aanhou groei! Wil jy Die Bruid van YAHUSHUA wees? Jy moet aanhou groei! Moenie jou redding as vanself sprekend aanvaar nie. Nie een in “YAHUSHUA’S demon stompers” wat niė vir MY behoort te werk nie.  Want die oes is groot en die werkers is min.

Moenie dink dat jy daar gaan sit en ʼn “YAHUSHUA’S demon stomper”  genoem gaan word, en niks doen nie. EK verwag meer van julle en nie minder nie by hierdie nuwe begin, by hierdie nuwe geboorte.

So Elisheva, jy het nie geweet watter woorde om te sê nie. En jy het gebid en gebid. En die Woorde het voortgekom. Dit is omdat EK ABBA YAHUVEH die Woorde Voortgespreek het! Dis nie nodig om daarop in te gaan oor hoe sleg die huwelik was nie. Want in MY Oë was julle nooit getroud nie.

Jy is getroud met YAHUSHUA HA MASHIACH! Wanneer die duiwel jou probeer aankla en sê “jy het geen reg om Ezra lief te hê nie! Ezra jy het geen reg om hierdie vrou lief te hê nie!” EK sê vir julle daar is geen ‘huwelik’ nie, net ʼn waardelose stuk papier! Wat wás is nie meer nie!

Onthou die HEILIGE Egskeidingsgebod [Profesie 111] EK het jou daardie Profesie gegee  vir hierdie tydstip, hierdie doel! Laat niemand jou aankla nie. EK het vir jou gesê dat dit so moes wees. EK kan julle nie altwee gebruik totdat die fondasie gebou was op die hoeksteen van vertroue en liefde nie. So EK vertel hierdie geheim aan “YAHUSHUA’S demon stompers” geprofeteer in 2005 deur die Heilige Engele—wat Elisheva gesien het. En EK vertrou julle. EK vertrou julle. En EK weet wat EK binne-in elkeen van julle geplaas het. EK vertrou julle. En op hierdie dag het julle geloof net gegroei. Want niemand! Niemand, geen een kon jul geloof wegneem nie! Geen man of geen vrou nie! Dit was alles by die Kruis volbring!

Geen man of geen vrou het julle die geloof gegee nie en geen man of vrou kan dit wegneem nie! In plaas daarvan ken julle net die Woorde wat EK nou gesê het. Doen meer vir MY en nie minder nie! Lig op die NAAM van YAHUSHUA! Trek die siele na MY toe! Trek die siele na HOM toe! Laat toe dat IMMAYAH se Salwing vloei—en mense sal nie die nuwe Salwing verstaan nie. Maar dis as gevolg van ʼn nuwe mantel van ʼn Heilige man wat EK saam bind met ʼn Heilige vrou, vir wie julle kan vertrou!

Wel gedaan! Wel gedaan! Wel Gedaan! Wel gedaan! Wel gedaan! Wel gedaan!
Die Woorde is klaar. EK het vir jou gister gesê dat EK ʼn Woord sal hê. En EK het dit voortgespreek. EK IS DIE SKEPPER! En wat EK vandag Gespreek het, het gebeur!

En die leierskap hier teenwoordig, julle is die eerstes om te hoor dat daar ʼn grooter Salwing op julle is! En ʼn grooter verantwoordelikheid om te lei en te rig! En aan die leiers se sy te staan! En soos julle Elisheva respekteer beveel EK julle om Ezra te respekteer!

Julle sien, die Bruid van YAHUSHUA is anders as enige ander bruid. Daar is geen vergelyking nie. Want julle sien, julle verlang meer en nie minder nie. Die vals bruid probeer sê : “ek is die Bruid” maar dit is die gees, die vrug wat julle sal toets. Julle sal weet of dit waarlik Jezebel is, wat die vals bruid is, daar is geen ander Bruid as die van Openbaring 14 &7 nie—[onthou dit] wanneer hulle probeer kom met ʼn ander lering. Hierdie is die Bruid van YAHUSHUA en niks kan vergelyk met dit wat EK binne-in elkeen van Die Bruid van YAHUSHUA geplaas het nie!

En EK ABBA YAHUVEH IS Die EEN wat MY SEUN laat weet “Hierdie is JOU Bruid. Gaan haal JOU Bruid” maar almal van julle moet weet jul is ʼn werk in wording. EK ABBA YAHUVEH sê pas-op wêreld! Want ʼn nuwe begin het plaasgevind vandag in hierdie Bediening –AMIGHTYWIND MINISTRY! Pas-op wêreld! Terwyl EK albei hulle hande op die Staf sit! Want Elisheva was die eerste om dit te ontvang maar sy moes wag vir die ander helfte! EK sal geheime deel met julle, “YAHUSHUA’s demon stompers” Want julle het die tekens nodig, wonders en wonderwerke om geloof te hê. Maar dit sal in MY tydsberekening wees. En dit sal help om jul geloof te laat groei. Want EK weet wat EK binne-in elkeen van julle geplaas het.

Nou, Elisheva, gaan in vrede. Moenie hierdie vyand langer vrees nie. Want hy kan niks doen wat Ek hom nie toelaat om te doen nie, en selfs dan in die doen daarvan, moet dit terugkom op ʼn manier van vergoeding vir jou om geseënd te wees, vir almal om geseënd te wees, wie in MY voetspore loop!

Einde van Woord/ Opname

So is dit Geskryf. So is dit Gespreek onder die Salwing van die RUACH ha KODESH
aan Apostel, Profeet Elisheva Eliyahu  

Offensief vir baie, en 'n seën vir ander, n Kind, Vegter, Bruid 
van YAHUSHUA ha MASHIACH

Voet nota 1
ʼn Geestelike seun in YAHUSHUA; “Ek het geen groter blydskap as dit nie, dat ek hoor dat my kinders in die waarheid wandel.” (3 Joh.1:4)

Voet nota 2
Mamma Rm is ʼn lieftallige term vir Profeet Elisheva. Rm is ʼn afkorting vir “Ringmaiden” en sy is soos ʼn geestelike moeder vir almal wat deel is van AmightyWind Ministry. YAH het Profeet Debora opgerig as Rigter/Leier “ʼn [geestelike] moeder in Israel” Rigters 4; 4 & Rigters 5:7
Asook die Apostel Paulus (Shaul van Tarsus) ʼn geestelike pa vir Timótheüs, “Aan Timótheüs, my ware kind in die geloof: Guns barmhartigheid, vrede van ELOHIEM ons VADER en die Messias YAHUSHUA, ons Meester!” (1Tim 1:2)

Voet nota 3
“YAHUSHUA’S demon stompers” is die naam wat Die HEMEL gegee het aan AmightyWind se gebeds bemiddelaars/gebeds-intreeders wat Heilig leef—en hulle is reg oor die wêreld versprei. Van baie ken ons nie eens die name nie, maar Die Hemel ken hulle almal.

Voet nota 4
Terwyl Kathrynyah hierdie gedeelte oorgeskryf het, het sy gehoor:”Versamel die troepe op die muur!”

Voet nota 5
Indien die verworpe een [paul hellem] julle kontak op enige manier, moet asb. Dit nie deel of aanstuur na enige iemand toe nie. Delete en gooi die vullis uit sonder om dit te lees. Pleit die BLOED van YAHUSHUA. Bind en werp alle vloeke weg. Bestraf satan. Neem geestelike oorlogvoering ernstig op want indien hy skryf, is die duiwel besig met ʼn byeenroeping, besig om daardie siel te vervolg.

Print Friendly and PDF