"Black Boiling Blood Plaque"

September 3, 1992

'n Droom wat ek nog nooit vergeet het nie, en nog nooit sin gemaak het nie, totdat ek Profesie 18, op 26 Maart 1998 ontvang het. Die profesie verwys na die "Black Boiling Blood Plaque". Die droom het ek ontvang lank voor ek die profesie ontvang het.

Ek het 14 vrouens in 'n groep na my toe aangehardloop sien kom terwyl hulle swart bloed spoeg uit hulle monde uit soos n fontein. Hulle het al skreeuend vir my gese "Bid tot jou God dat Hy ons sal doodmaak sodat ons nie meer die pyn en leiding hoef te verduur nie. Maar ek het gesê. "Nee,ek kan dit nie doen nie." Toe hardloop ek weg van hulle af. Ek sien toe vir Pat Robertson na my toe kom uit n ander rigting. Hy sê vir my, "wees genadig en bid dat God hulle sal doodmaak," maar ek sê "Nee, ek kan nie want my God sal dit nie toelaat nie omdat dit hulle oordeel is." Dit is toe dat ek ook van Pat Robertson af weghardloop.

Einde van die droom.